• Courses
  • Job Seekers
  • Employers

Job Search & Employment Opportunities in South Africa

 

Job : 642 Shortlist  |   |  Print

Rekenmeester

Posisie              
Rekenmeester

Departement     
Finansieel

Rapporteer Aan 
CEO

Begin Datum     
ASAP

Jaarlikse Verlof  
15 Dae

Werksure    
08:00 tot 17:00 Maandag tot Vrydag

Kwalifikasies Benodig
Naskoolse toepaslike Rekeningkundige Kwalifikasie
Voltooide klerkskap sal voordelig wees

Ondervinding Benodig
2 Jaar Relevante ondervinding in soortgelyke rol     

Rekenaar Vaardigheid / Programme       
Rekenaargeletterdheid in Pastel en MS Office is noodsaaklik

Vaardighede    
Ten volle Tweetalige – Afrikaans & Engels (verbaal en geskrewe)
Sterk Administratief
Sterk Rekenaargeletterdheid
Goeie beplannings vaardighede
Goeie bestuurder van tyd
Geldige rybewys en eie vervoer ‘n noodsaaklikheid  

Gedragsdimensie     
Positief
Dinamies
Selfgedrewe
Akkuraat & Detail Georiënteerd
Goeie interpersoonlike Vaardighede
Eerlik & Betroubaar
Verantwoordelik
Effektief onder druk werk

Verantwoordelikhede     
Opstel, bestuur en verspreiding van maandelikse bestuurstate
Balansstaat rekonsiliasies
Statutêre opgawes
Volle debiteure funksie (Fakturering, Ontvangstes, State, Rekening Rekonsiliasie, Invorderings)
Volle krediteure funksie (Verwerking van Betalings, Rekonsiliasie, Betalings, Navrae)
Volle Kasboek funksie (Verwerking van betalings en ontvangstes, Rekonsiliasie, Kontantvloei)
Verleen hulp met opstel van finansiëlestate
Bystand verleen met die afhandeling van oudits
Verseker dat spertye gehaal word
 
Job Summary
Category
Accounting
Location
Cape Town - Other
Job Type
Full Time
Salary
Salary Not Specified
Exceed Human Resource Consultants

De Wagenweg Building
Stellentia Avenue

Stellenbosch Western Cape 7600

Phone: 021 - 882 8140